Vinnige Skakels

Con*Tac

 

Nico en Deon van CON*TAC het vir die Oktober takaand vir ons n paar Waxi Boots geborg om uitgeloot te word.

Hulle gaan gedurende die aand klerasie en ander produkte aanbied teen spesiale pryse. Kom ondersteun hulle asseblief.

www.con-tac.co.za

 

0861carports

 

 

Cliffie Holmes van 0861carports borg gedurende die jaar verskeie aktiwiteite van die tak, soos gedurende die Nasionale Intertak kompetisie het 0861carports die etes van die Centurion tak se skuts geborg. Dankie aan Cliffie vir sy deurlopende bydraes. Lede kan gerus 0861carports nader vir enige afdak behoeftes.

www.0861carports.co.za

 

Camo Warehouse

 

2016-09-22-PHOTO-00000228 Dankie aan Lorraine en Johan van Camo Warehouse wat gedurende die September 2016 takaand n camo baadjie aan ons verskaf het vir uitloting.

Geluk aan Reinhardt Deppe wat in die trekking die baadjie gewen het.

www.camowarehouse.co.za

 

Soek