Aanwysings

Polsslag Voortrekkersaal

Koördinate:  25°50'40.6"S 28°11'57.5"E

264 Glover laan, Centurion

 

Kleingeweer Skietbaan (Eeufees) 

Koördinate:  25°47'09.4"S 28°10'13.4"E

Draai Suid (weg van Monument) uit Eeufees laan op grondpad omtrent halfpad in die rigting van Monument straat en oorkant die Voortrekker Monument. Hou regs op grondpad tot by Kleingeweer Skietbaan.

 

Welgegund Skietbaan (Necsa)

Koördinate:  25°48'35.7"S 27°57'19.4"E

As jy van Pta se kant met Kerkstraat uitkom, kruis jy die Hartebeespoortdam / Sandtonpad (R511 / R104), hou nog reguit aan met die R104.

As jy van Centurion / Sandton se kant afkom, vat die R511 tot by die Hartebeespoortdam / Sandtonpad (R511 / R104) kruising, draai links op die R104.

Ry oor die vierrigtingstop. Ry tot by ‘n verkeerslig en draai daar links, daar staan NECSA en gaan op na Necsa Hek 3. Draai weer links net voor die hekke, ry oor ‘n parkeerplek en draai regs op. Draai weer links by die T-aansluiting en volg die teerpad. Draai regs op by die eerste (enigste) pad regs en volg die grondpad. Draai weer links sodra jy by ‘n hek en geboue kom. Volg die plaaspad van hier tot by die Necsa Skietbaan.

Gebruik hierdie punt as jy met Google Maps wil navigeer en volg net die grondpad vir die laaste stuk tot by die skietbaan, anders gaan Google Maps jou verkeerdelik deur die Necsa aanleg wil neem.

 

 

Genl Piet Joubert Skietbaan, Dinokeng

Koördinate:  25°26'40.4"S 28°23'39.4"E

 

We have 49 guests and no members online