Vinnige Skakels

Branch Activities

Tak aktiwiteite in die algemeen

Die vraag word altyd gevra hoekom moet n persoon by die Suid Afrikaanse Jagters en Wildbewaringsvereniging ("SAJWV") aansluit en wat die tak vir die lid aanbied. Die ander kant van die vraag behoort ook te wees wat die lid tot die bevordering van die tak kan bydra om sodoende die Vereniging te bevorder.

The main objective of the Association is to serve the interests of hunters, sportshooters and game farmers in South Africa and as a representative of all the members can institute action on behalf of its members to protect and promote such interests. By submitting comments on any legislation that effect or influence the rights of its members, the Association has a more influentual voice and standing it any matter that affect its members. The SAHGCA recently approached the court in respect of the manner in which the South African Police Service is implementing the Firearms Control Act and requests the amendment of sections of the Act.

Die mees sigbare voordeel wat elke lid ontvang is die maandelikse gratis Jagter/Hunter tydskrif wat in die ope mark teen R36.50 per maand verkoop word en wat dus vir elke lid n voordeel van R438.00 per jaar inhou.

Hoewel sommige persone by die Vereniging aansluit omdat hulle vir vuurwapen lisensies wil aansoek doen of sodanige lisensies wil hernu en hoop dat lidmaatskap hulle kanse sal verbeter of omdat hulle meer as drie jag of sportskiet wapens wil besit en sodoende n toegewyde jagter of sportskut status benodig, hou die Vereniging baie meer vir die lede in solank as die lid net betrokke raak by die tak.

So how do we assist you to become a better hunter or shot?

Training:

We offer training courses for dedicated hunter, dedicated sportshooter or range officer status in accordance with the requirements of the applicable legislation and manage such status depending on the participation of the member in the activities of the Association. To enable members to keep their status several branch meetings and shooting activities are offered.

Skietaktiwiteite:

Vir elkeen wat suksesvol en met selfvertroue wil jag, bied ons maandelikse skietgeleenthede waar daar met jagwapens op lewensgroot teikens geskiet word. Die oefeninge is nie net op akkuraatheid en verskillende skietposisies gemik nie, maar ook op skootplasing. Versekeie teikens is vir die doel uitgesoek soos byvoorbeeld Springbok, Impala, Blouwildebees, Zebra, Buffel, Jakkals en Vlakvark.

Vir die lede wat voel dat jagpatrone te duur geraak het om op die skietbaan uit te skiet, bied ons ook n goedkoper manier om in oefening te bly. Maandeliks word daar ook met .22 gewere uit verskillende skietposisies geskied om akkuraatheid te bevorder. Hier is die kinders ook welkom, selfs met hulle windgewere, en bied dit Pa of Ma die geleentheid om die jag en wapen-hantering kultuur ook aan die kinders oor te dra. Ons bied ook geleentheid vir die handwapen eienaar om hulle staal te kom wys.

Onthou jou skietprestasies word bygehou en is beskikbaar op jou profiel. So of jy nou jou eie vordering vir meet en of jy kompeteer vir een van die skiettrofees, kom geniet dit saam met die res wat ook maar probeer...

Branch meetings (Member evenings):

Once a month the branch holds a meeting, which consists of a formal session during which the members are informed of current and new issues with regard to branch activities, administrative matters, competitions, results and acknowledgements. Invited speakers will discuss various topics and the members may suggest any topic that may be of interest. After the formal session, it is time to relax with and meet fellow hunters around a fire.

Vure, pap en sous is na elke takvergadering beskikbaar. Bring jou eie vleis, verversings en ietsies om te drink. Onthou die families is altyd welkom.

Bewaring:

Indien jag jou passie is, is die bewaring van ons natuur en natuurlike hulpbronne noodsaaklik. So is die Vereniging nie net op jag geskroei nie maar ook op die bewaring van ons natuur vir ons kinders sodat hulle ook die natuur kan beleef en hopelik ook kan jag. Ook hier is die rol van elke lid van onskatbare waarde en kan elkeen sy of haar bydra maak, selfs al is dit net by die huis deur krag of water te spaar.

 

Soek